Showing posts with label Nuus. Show all posts
Showing posts with label Nuus. Show all posts

Tuesday, October 21, 2008

Dinsdagoggend - 08h05

More more! Gaan goed hier, amper weer ontbyt. Kinders gelukkig, hulle doen verskriklike lekker aktiwiteite. Na ontbyt begin die besige program weer. Die weer is nog goed! Lekker daggie

Monday, October 20, 2008

Doel van Webblad

Die SMS-sirkel neem partykeer lank om deur te werk. Ons gaan vir die rede vir julle die SMS'e ook op hierdie webblad plaas. Ek het gevra dat die persoon wat eerste in die SMS-sirkel is, vir my die boodskap ook stuur waarna ek dit dadelik sal publiseer.

Ons verander dus niks aan die werking van die SMS-sirkel reelings nie. Hierdie is net 'n addisionele kommunikasie diens. Hou dus asb die SMS-sirkel aan die gang. Nie almal het Internet-toegang nie.

As jy dus voel jy wag te lank vir 'n boodskap, kom loer dan hier. Dalk is hier 'n verassingkie.